(+) Maak Om



Hulle sê jy moet jou hand opsteek en vorentoe kom
As jy die sleutels tot die hemel wil hê
Hulle sê jy moet hard vir iemand anders werk
Want 'n werk
is 'n werk
Hulle sê jy moet spaar vir jou ou dag
Jy moet jou testament in orde hê
Hulle sê jy moet skuld maak om nog skuld te maak
Om kinders wat jou haat in 'n sekuriteitskompleks groot te maak

Ek voel 'n fok vir wat die mense sê
Ek voel 'n fok vir wat die ander mense sê
Kop op 'n blok
Praat 'n gat in my kop
Ek voel 'n fok vir wat die ander mense sê
Hulle sê ons is mal
Hulle sê
Hulle sê
Ons moet ons sondes belei
Ophou soos diere baklei
Maar hulle weet nie
Dat dit ons jags maak om mekaar te toets nie
Dat ons allergies is vir roetine se roes
Hulle sê jy moet jou drome beperk
En realisties oor jouself wees
Ek het gedog ek sou al dood wees
Maar nou wil ek net nog van jou hê
Solank jy môremiddag as ek wakker word nog langs my lê
Voel ek, ek het my tyd en energie wys belê
In iets wat tasbaar is met brein en derms
Geen inknommers op papier
Of op dot-matrix skerms
Die sigaret is in jou baadjiesak, né?

Ek voel 'n fok vir wat die ander mense sê

2020-05-04 18:07:17

    Today's Hot lyrics

    1

    (+) 죠지 - 좋아해.. (바른연애 길잡이 X 죠지) | 가사

    (+) jyoji - joahae.. (bareunyeonae giljabi X jyoji) | gasa
    2

    AKMU(악뮤) (+) 소문의 낙원

    AKMU(angmyu) (+) somunui nagwon
    3

    김하온(HAON) (+) TICK TOCK (Feat. ZICO) (Prod. by ZICO, Crush)

    gimhaon(HAON) (+) TICK TOCK (Feat. ZICO) (Prod. by ZICO, Crush)
    4

    Young K (DAY6) (+) 다시 돌아온 계절

    Young K (DAY6) (+) dasi doraon gyejeol
    5

    폴킴(Paul Kim) (+) 괜찮을거예요

    polkim(Paul Kim) (+) gwaenchaneulgeoyeyo
    6

    (+) 기다리다 (Acoustic Version) - 윤하

    (+) gidarida (Acoustic Version) - yunha
    7

    변우석 (+) 평행선

    byeonuseok (+) pyeonghaengseon
    9

    진영 (GOT7) (+) 열일곱 (with 원필 (DAY6))

    jinyeong (GOT7) (+) yeorilgop (with wompil (DAY6))
    10

    (+) 조광일 - 곡예사 [곡예사]ㅣLyrics/가사

    (+) jogwangil - gogyesa [gogyesa]ㅣLyrics/gasa