(+) As Jy My Wil hê
As jy my wil he
Staan dan op jou stoel en se (yeah yeah yeah)
As jy my wil soen (soen soen soen)
Wys my hoe jy dit wil doen
As jy my wil he
Wat sal jou pappa se
As jy my wil druk
Druk my tot ek le
As jy my wil he (yeah yeah yeah)
Daar's n plek in my garage waar jou kar kan
staan
Oe-na-na-na
Daar's n plek op my bank daar is plek vir
twee
Oe-na-na-na
Daar's n stoof in die kombuis wat ek jou wil
gee
Oe-na-na-na
Daar's hondjie oppie stoep hy le en wag vir
jou
Oe-na-na-na
Elvis soek n baas en ek soek n vrou
Oe-na-na-na
Daar's n t-hemp in my kas wat jou sal pas
Oe-na-na-na
My plek is om die draai so gaan pak jou tas

2020-05-08 22:39:13
Today's Hot lyrics
1
(+) c_스승의은혜
(+) c_seuseunguieunhye2
화나 (+) 투명인간 (Feat. 있다)
hwana (+) tumyeonginggan (Feat. itda)3
AKMU(악뮤) (+) 소문의 낙원
AKMU(angmyu) (+) somunui nagwon4
BOYNEXTDOOR (+) 똑똑똑
BOYNEXTDOOR (+) ttokttokttok5
사이먼 도미닉 (+) Simon Says
saimeon dominik (+) Simon Says6
씨야(SeeYa) (+) Stay
ssiya(SeeYa) (+) Stay7
거미 (GUMMY) (+) 그리운 날
geomi (GUMMY) (+) geuriun nal8
한로로 (+) 0+0
halloro (+) 0+09
사이먼 도미닉 (+) 느껴 (Feat. Masta Wu)
saimeon dominik (+) neukkyeo (Feat. Masta Wu)10